One of Vaalpark's values is love. It was a privilege for Vaalpark to spoil the toddlers in Vaalpark and Vanderbijlpark with soft serve ice-cream, to share this day of love with them.
Een van Vaalpark Primêre skool se sewe waardes, is liefde. Dit was ons skool n voorreg , om op hierdie spesiale dag, vir kleuters in Vaalpark en Vanderbijlpark, "Soft Serve" roomyse te kon gaan gee , om hierdie dag van liefde met die kleuters te deel!