Vaalpark Primary learners took part in the Northern Free State Biathlon trials, held in Kroonstad, on 1 February 2022. We had 10 athletes and they did extremely well. Katelyn Fourie, Mia Metrovic and, Wihan de Waal qualified for SA’s.
We have two more trials left, and our team is growing! We look forward to last two trials on 15 and 28 February.
Leerders van Vaalpark Primêre Skool het op 1 Februarie 2022, aan die Noord-Vrystaat Tweekampproewe, wat in Kroonstad gehou is deelgeneem. Ons het 10 atlete gehad wat deelgeneem het en hulle het uitstekend gevaar. Katelyn Fourie, Mia Metrovic en Wihan de Waal het vir SA’s gekwalifiseer
Ons het nog twee proewe oor en ons span groei! Ons sien uit na 15 en 28 Februarie, vir die laaste twee proewe!
 

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services