School Fees

Skoolfonds - 2022

Die skoolfonds vir die jaar 2022 is betaalbaar voor die 7de van elke maand, die laaste bedrag moet voor 7 November 2022 betaal wees.

Skoolfonds per jaar vir die eerste kind                                                           R11 200.00

Skoolfonds per jaar vir die tweede kind                                                         R10 650.00

Skoolfonds per jaar vir die derde kind                                                            R  9 900.00

Die skoolfonds vir een kind  per  maand  oor  11  maande  is:

R1020.00  vir 10 Maande vanaf Januarie tot Oktober en R1000 vir November 2022.

Die skoolfonds vir twee  kinders  per  maand, oor  11  maande  is:

R1990.00 vir 10 maande  vanaf  Januarie  tot Oktober en R1950.00 vir November 2022.

Die skoolfonds vir drie kinders per maand oor 11 maande is:    

R2900.00 vir 10 maande vanaf Januarie tot Oktober  en R2750.00 vir November 2022.

Daar is ‘n 5% korting op die skoolfonds , indien die skoolfonds ten volle betaal is voor  28 Februarie 2022. 

                                

                                    1 kind 5% afslag               2 kinders  5% afslag            3 kinders 5% afslag

Skoolfonds

R   11 200.00

R      21 850.00

R     31 750.00

5% Afslag

-        560.00

-         1 092.50      

-        1 587.50

Totale Bedrag

R  10 640.00

 R     20 757.50

 R    30 162.50

Bank besonderhede:

Vaalpark Primêre skool

ABSA bank Sasolburg             

Takkode:                                 632-005

Rekening Nommer:                 520861106

Tjek rekening

Verwysing:                   Kind se naam en van

 Maak asseblief seker die verwysing is korrek, geen ouers se naam of voorletters nie, die rekening nommer wat bo-aan die rekening verskyn moet gebruik word, nie die leerder se toelatings nommer nie.  Die rekening nommer is gewoonlik die eerste vier letters van die leerder se van met twee syfers  Bv. “FLAA01”

Let asseblief op volgende:     As gevolg van Covid-19 word daar geen kontant meer by die skool ontvang nie.Ons het  kaart fasiliteite beskikbaar by die skool, andersins kan EFT’s of bank inbetalings gedoen word.

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services