SAMF Mathematics challenge. 116 Gr. 4 - 7 learners took part, online, in the Mathematical challenge Round 1. Ten have gone through to round 2. This Maths is extremely challenging, and of an exceptionally high standard. Our gratitude goes to the Mathematics department for exposing the learners to this event.
SAMF Wiskunde-uitdaging. 116 Gr. 4 -7 leerders het die afgelope week, aanlyn, aan die Wiskunde-uitdaging, rondte 1, deelgeneem. Tien leerders het na rondte 2 deurgedring. Hierdie kompetisie is n ongelooflike uitdaging, van n baie hoë standaard. Ons is dankbaar dat die Wiskunde-departement hierdie blootstelling aan die leerders kan bied.
Baie geluk aan Gunther Mittermaier en Heinrich Harmse, gr. 6, wat beide die hoogste punte van al die leerders behaal het.

Ons gaan meer oor Wiskunde hier noem!

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services