Vaalpark Primêr het vandag tót die Graad R - leerders aangemoedig om hardop te 'lees' op Wêreld Hardop Leesdag! Die dag was gevul met groot laggies en fantasie en ons was aangenaam verras oor dié klein lyfies se verbeelding! Verseker 'n dag om te onthou!
Our Grade R learners celebrated the World Reading Aloud day at school! And yes, it was loud reading, filled with joy and imagination!
 
 

World "Read aloud" Day

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services