Hier neem Vaalpark deel by Fonteine se uitnodigings byeenkoms wat op 21 Januarie plaasgevind het.
At this meeting, Vaalpark participated at the Fonteine invitational meeting, held on 21 January.
 
Vaalpark participated at Vryheidsmonument’s Invitational Relay event on 1 February 2022.
They excelled in their achievements and kept the school’s name high. Congratulations on this huge achievement and to their coaches: Me Anje Cloete Jacobs, Me Elsje De Jager, Me Dane Viljoen and Mr Riaan van Zyl.
4 x 100m Relay
G u/10 - Gold medal
B u/10 - Gold medal (new record set)
G u/11 - Gold medal
B u/11 - Silver Medal
G u/12 - Silver medal
B u/12 - Bronze medal
G u/13 - Gold medal
B u/13 - Gold medal
Fastest of the Fastest
Girls: Gold medal
Boys: Gold medal
Vaalpark is proud of you!!!
Vaalpark het op 1 Februarie, deelgeneem by Vryheidsmonument se uitnogings aflos byeenkoms.
Hulle het uitstekend gevaar en die skool se naam hoog gehou. Baie geluk aan elke atleet en die afrigters: me. Anje Jacobs, me. Elsje De Jager, me Dane Viljoen en mnr. Riaan van Zyl.
4 x 100m Aflos
D 0/10 - Goue medalje
S 0/10 - Goue medalje (nuwe rekord gestel)
D 0/11 - Goue medalje
S 0/11 - Silwer medalje
D 0/12 - Silwer medalje
S 0/12 - Brons medalje
D 0/13 - Goue medalje
S 0/13 - Goue medalje
Vinnigste van die Vinnigstes
Dogters : Goue medalje
Seuns : Goue medalje
Vaalpark is trots op julle!
 

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services