Rugby
Vaalpark Primêre Skool is supertrots op al ons rugbyspanne wat in die semi-finale gespeel het. Die o/9's en 1ste span het gister in die finaal van die Super Liga gespeel.
The u/13A’s won the league with a score of 19-3.
A huge congratulations to these boys, coaches, parents and supporters! They are truly young sports stars in the making! Enjoy the victory!
Rugby practice times:
u/7 17:00-17:45 J Hamman, D v Pletzen
u/9 A & B 14:00-15:00 J v Dijk, J Hamman & D v Pletzen, L de Klerk
u/10 14:00-15:00 R v Zyl, P v Zyl
u/11 14:00-15:00 J Venter, E de Jager
u/13 B 14:00-15:00 D Fields, S Schoeman
u/13 A 14:00-15:15 J Erasmus, R Loots
Vooraf wedstryde:
LA hoff vriendskaplik te Vaalpark (o/9B-13A)
M.L. Fick te Potchefstroom (o/9A-13A)
Vryheidsmonument aandreeks (2de span)
Rissiville aandreeks (o/9 A en B)
Fonteinedag (o/7a en b – 13A)
Wilgerivier te Vaalpark (9B-13B)
Rugbytoer: (o/13A en 11A) 17-19 Maart te Jordania in Bethlehem. 1ste Span is onoorwonne op die toer.
Top 10 referee saamtrek, 25-26 Februarie, 2022 te Konka, Rustenburg. (Mnre. Loots en Erasmus)
Mnre. R. Loots en J. Erasmus is onderskeidelik gekies vir die 15tal afrigters by o/12 en o/13.
Ons skool het deur die jare uitstekende afrigters/keurders op gelewer op Provinsiale vlak, wat ons naam hoog hou in die rugbykringe.
Our rugby is in a very good space at Vaalpark Primary School!!