ATKV-Redenaars
Baie geluk aan Jaco Venter (gr.7) en Mieke J.v.Rensburg (gr.4), wat beide na die semi-finale rondte v.d. ATKV, deurgedring het.
Good Luck! You make Vaalpark Primary Proud!
 
 280280125 10159210843573040 7414080810076860565 n  280463665 10159210843558040 5842035363567722590 n
 
 
 

Redenaars en Debat


Ons redenaars word die geleentheid gegun om alreeds op laerskoolvlak hulle stemme dik te maak as sprekers en hulself sodoende te bekwaam om met selfvertroue voor mense te kan optree. Ons skoolredenaars-wenners kry ook die geleentheid om op Streeks -en Nasionale vlak te kompeteer. Hulle is die leiers van môre, wat eendag van die verhoë van die wêreld, hulle stemme gaan laat hoor!

Kontakpersoon: Marie-Louise Hauptfleisch (0832256085)

 

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services