Vaalpark Primêre Skool het Maandag, 7 Februarie, hul jaarlikse Ouer- onderwyserbraai gehou. Hierdie is die ideale geleentheid vir almal om mekaar te leer ken en sommer net te ontspan en die aand te geniet. Daar het 1200 ouers en leerders opgedaag en het die geleentheid terdeë geniet!!!
Vaalpark Primary School held their annual parent/teacher “bring and braai” on Monday. This was a great opportunity for everybody get to know one other and have an evening of fun and relaxation!! 1200 Parents, and learners turned up to enjoy the evening!
 

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services