Wenklas ontvang PIZZA's
Die graad 4C leerders het vandag hul beloning ontvang. Hierdie klas het 156,49 kg plastiek koeldrankdoppies en 1,14 kg broodsakkie-knippe ingesamel. Die klas met die swaarste gewig koeldrankdoppies en broodknippe het 'n pizza, ontvang. 'n Groot dankie aan Terrence Borman wat die pizza's geborg het.
The school gave approximately 1202,81kg bottle tops and 30,4kg bread tags to the Sweetheart Foundation. This will ensure that 3 new wheelchairs will be donated to underprivileged people.