MUSIEK

E-Sharp Music is die afgelope 21 jaar by Vaalpark Primêre Skool  en bied klasse in die volgende instrumente aan:

  • Klavier/Klawerbord
  • Klassieke/Populêre en Elektriese Kitaar
  • Viool
  • Blokfluit

Kinders leer nie uitsluitlik om nét die instrument van hul keuse te bespeel nie, maar word ook blootgestel aan flitskaart-oefeninge, bordwerk, gehooropleiding, teorie en ander aktiwiteite, wat hulle algemene musiekkennis verbreed en hulle voorberei, vir die volgehoue studie van die instrument van hulle keuse. Verder kry die kinders ook geleentheid, om eksamens by buite-instansies soos UNISA, ALMSA, Trinity of Rockschool af te lê, wanneer hulle gereed is. Daar is ook heelwat geleenthede vir studente om op te tree en aan kunswedstryde deel te neem. E-Sharp Music is ook betrokke by die afrigting van die Senior Koor, wat Woensdaemiddae, direk na skool, oefen.

Kontakpersoon:

Elizna Dempers

Tel:084 240 5178

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services