2de Kwartaal Rooster / 2nd Quarter Timetable

Maandag/Monday

Saal/Assembly

& DEAR

2

Pouse/Break

3

4

Pouse/Break

5

6

07:25

08:35

09:35

09:50

10:50

11:50

12:05

13:05

08:35

09:35

09:50

10:50

11:50

12:05

13:05

14:05

 

Dinsdag – Donderdag/Tuesday - Thursday

Register

1

2

Pouse/Break

3

4

Pouse/Break

5

6

07:25

07:35

08:35

09:35

09:50

10:50

11:50

12:05

13:05

07:35

08:35

09:35

09:50

10:50

11:50

12:05

13:05

14:05

 

Vrydag/Friday

Register

1

2

Pouse/Break

3

4

Pouse/Break

5

Intervention

07:25

07:35

08:35

09:35

09:50

10:50

11:50

12:05

13:05

07:35

08:35

09:35

09:50

10:50

11:50

12:05

13:05

14:05

 

 

Gr 4 – 6

Gr 7

Huistaal

6

5

Addisionele Taal

5

4

Wiskunde

6

4.5

NW

3.5

3

SW

3

3

LO

4

2

Kuns & Kultuur

 

2

Tegnies

 

2

EBW

 

2

 

27.5

27.5

 

Download your copy / Laai jou eie afskrif af


 

 

  1. 17 Maart 2023 “Anything but a School Bag Day”
    Kinders pak hul boeke in enige iets behalwe ‘n skooltas. Hul kan kreatief wees en hul denke vlerke gee. Die
    toegang om aan hierdie geleentheid te mag deelneem, gaan enige nie-bederfbare blikkie kos wees.
    Toegang is enige blikkie kos
  2. 27 April 2023 Trek soos jou gunsteling juffrou of meneer aan
    Toegang is ‘n pakkie soppoeier.
  3. 26 Mei 2023 Snaakse kouse
    Kinders trek “Funky” kouse saam hul skoolklere aan.
    Toegang is ‘n pak pasta
  4. 15 Junie 2023 Hempiedag
    Toegang: Bring ‘n ekstra bruikbare hempie skool toe en laat dit by die skool.
  5. 28 Julie 2023 Trek soos die letter van jou naam aan
    Jy kan soos die eerste letter van jou naam, aantrek (K bv. Koek of net ‘n K)
    Toegang: Two min noodles
  6. 18 Augustus 2023 “Crazy hair Day”
    Kinders maak hul hare net soos hul wil, daardie dag.
    Toegang: Vir hul toegang moet hul ‘n koekie seep saambring.
  7. 1 September 2023 Kaalvoetdag
    Kom met bruikbare skoene skool toe en laat dit by die skool vir behoeftige kinders.
  8. 17 tot 19 Oktober 2023 Cup Cake for CANSA
    Inligting word later aan ouers deurgegee.
  9. Bring jou ou skoolklere skool toe Datums sal deurgegee word


Daar was verskeie versoeke; dat ons ‘n klerebank by die skool kry. Die skool het egter nie die spasie daarvoor
nie. Ons gaan in kwartaal een toetslopie doen en kyk of ons idee gaan werk. Die kinders kan hul bruikbare, té
klein vir hul, skoolklere, skool toe bring. Ons sal dit dan in die saal uitpak. Ouers/kinders kan dan vanaf 12:00
kom kyk vir tweedehandse klere. Ons sal die saal tot 18:00 beman.
Indien daar te veel klere oorbly na so ‘n dag, sal ons dit nie weer doen nie. Ons versoek daarom dat ouers die
geleentheid sal gebruik om hul klere te skenk, maar ook om goeie tweedehandse klere by die skool te kom
haal.

Na wie gaan al die skenkings?

Kos en produkte gaan aan organisasies en gesinne waar daar ‘n behoefte is.

Laai die volle nuusbriefie HIER af

DischemCouple your Dischem card to Vaalpark Primary School’s name this month. Vaalpark Primary School receives a cash percentage based on the purchases made by you, as parents, at Dis-Chem. You still qualify for the points which you can exchange for cash.

Should your child’s class get all the parents to couple their Dis-Chem Cards to Vaalpark’s name, the class will each receive an ice cream.

Please help Vaalpark Primary School to supplement its income in this way.


Koppel hierdie maand jou Dis-Chem-kaart aan Vaalpark Primêre Skool se naam.
Vaalpark Primêre skool ontvang ‘n kontantpersentasie terug vir al die aankope wat u, as ouer, by Dis-Chem doen.

U ontvang steeds u punte wat u vir kontant kan ruil.

Indien al die ouers in u kind se klas hul kaart kan koppel aan Vaalpark Primêre Skool, kry daardie klas ‘n roomys.

Help Vaalpark Primêre Skool om op hierdie wyse, die skool se inkomste aan te vul.

 

 

3rd Quarter - Thank You!! / 3de Kwartaal - Dankie!!

Ons is reeds besig met ons toelatings vir 2023 en meeste van die kinders het dan al ook bevestiging gekry, of ons hul kon help, of nie.  Indien ...

I trust and believe that our learners, did their best during the past examination, once again. Their achievements surprise us each time. Please ...


An Extravaganza of colour music and luck! / Skouspel van kleur, musiek en geluk!

By Vaalpark Primêr is elke leerder ‘n “Superhero”, in hulle eie reg.  Dit is ons deurlopende tema hierdie jaar by ons skool en ons glo dat elkeen ‘n “superpower” het, wat JY kan gebruik ...

It was an amazing extravaganza of colour, music and happy learners!  Being the first primary school with a LED Backdrop Screen ...


gZOUc5pBdNBs89TvLLvl5iP5nh9beoeRh3hWSNjD

 

Tharochem Golf Day / Golf Dag!

Tharochem Golf Dag

Tuck Shop Tender / Snoepie Tender

Vaalpark Primary School is busy reviewing its present Tuck Shop Contract and as such invites, applicants to tender for its tuck shop contract for 2023 ... / Vaalpark Primere Skool is tans besig met die hersiening van die huidige Snoepwinkel-kontrak; daarom word applikante uitgenooi om vir die kontrak vir 2023 te tender ...

Vacant Posts / Beskikbare Poste

Sonet Du Toit - Counsellor/Psychologist

Coaching Programme

 

Contact Information

Kontak Inligting

Tel:  (016) 971 2012
Fax: (016) 971 1478

© 2022 - Vaalpark Primary

Designed & Maintained by

Griffin Internet Services