ONS WAARDES | OUR VALUES | |
LIEFDE is: OMGEE Help en beskerm |
LOVE is to: CARE To do good things for other people |
|
RESPEK is: WAARDE Hanteer mense en besittings as waardevol |
RESPECT is to: VALUE To treat people and things as valuable |
|
DISSIPLINE is: Regte optrede, regte plek regte tyd, elke keer. |
DISCIPLINE is: Do the Right Thing, at the Right Time and to do it EVERY TIME |
|
AANSPREEKLIKHEID is: ANTWOORDE Gee antwoorde vir dit wat jy doen |
ACCOUNTABILITY is to: ANSWER Be willing to give answers for your actions |
|
BETROUBAARHEID is: VERTROUE Doen wat jy gesê het, jy sal |
DEPENDABILITY is to be: TRUSTED To help and protect |
|
LEIERSKAP is: INVLOED Staan op vir wat jy glo |
LEADERSHIP is to: INFLUENCE Stand up for what you believe in |
|
DIVERSITEIT is: AANVAAR Aanvaar mekaar se verskille |
DIVERSITY is to: ACCEPT Accept one's differences |